My seun was baie gestres oor sy trig. Arne het onmiddelik die werk indetifiseer waarvan hy konsepte gemis het en hom daarmee gehelp. Ons is vreeslik dankbaar dat sy dit so vinnig kon vind. Hy is nou baie opgewonde dat hy als verstaan en positief oor sy eksamen.
Charlene
